All blog

23 Jun 2024

Preeknotas: Hoe "kind" is jou "kindness"? (Fillipense 4:1-20)

Theology -  7 minutes read

Preeknotas: Hoe "kind" is jou "kindness"? (Fillipense 4:1-20)

HOE kan ons meer “KIND” in ons "Kindness" sit? BID anders. SIEN anders. DINK anders: RPRAAT anders.

Read More
Preeknotas: Wees teVREDE met VREDE (Galasiers 5:22-23)

Theology -  5 minutes read

Preeknotas: Wees teVREDE met VREDE (Galasiers 5:22-23)

Ek is teVREDE met VREDE – omdat in en deur Jesus ek nou weer ‘n verhouding het met God en het ek die wete dat geregtigheid sal geskied.

Read More
Wat ek is, is net genade. Wat ek het, is net geleen (Markus 10:13-16)

Theology -  4 minutes read

Wat ek is, is net genade. Wat ek het, is net geleen (Markus 10:13-16)

"Wat ek is, is net genade. Wat ek het, is net geleen. Eintlik smag ek na U waters van rus. Lei my Heer vanaand daarheen"

Read More
Preaching from the IDEA to the Bible vs. from the Bible to the IDEA

Theology -  5 minutes read

Preaching from the IDEA to the Bible vs. from the Bible to the IDEA

Deductive Preaching: Starts with an IDEA and then looks for supporting Bible passages. Inductive Preaching: Begins with Bible passages and derives an IDAE from it. Which one should be preferred?

Read More
Die Kern van ons geloof

Theology -  2 minutes read

Die Kern van ons geloof

Die opening van Markus se Evangelie is 'n roepstem tot almal wat dit hoor om deel te word van die voortgaande verhaal van Jesus Christus, die Seun van God.

Read More
'n Goeie plek om te begin is by die Here.

Theology -  3 minutes read

'n Goeie plek om te begin is by die Here.

Ons leef in ‘n kennis-eeu. Jy kan jou foon vat en enigiets soek waaroor jy wonder. Kennis is volop - maar is dit genoeg? Nee - ons het wysheid nodig. Wat is wysheid en waar kry ek dit?

Read More
Vertrou My want ek is in beheer.

Theology -  2 minutes read

Vertrou My want ek is in beheer.

Ons vra soos Job waarom sleg in ons lewens gebeur. Ons voel magteloos, uitgelewer en buite beheer. God se antwoord aan Job is: Vertrou My want ek is in beheer. Ek regeer oor alles.

Read More